Lente Fees: Barto meets Elandre

Sê totsiens vir die winter en verwelkom die nuwe seisoen by die lekkerste familie-musiekfees van die jaar! Dis uiteindelik tyd vir korter moue, warmer sonnetjies, yskoue drankies en BAIE goeie […]

Nag Van Sterre met Juanita Du Plessis & Fran Prins

Rosetulee 189 Dirk van der Hoff str, Dalview, Brakpan, Gauteng, South Africa

Nag van Sterre Maak gereed vir 'n onvergeetlike aand van topklas Afrikaanse musiek wanneer twee van Suid-Afrika se gewildste kunstenaars dieselfde verhoog deel! Juanita du Plessis, een van Afrikaans se […]