BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//Rosetulee - ECPv6.14.0//NONSGML v1.0//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-ORIGINAL-URL:https://rosetulee.co.za
X-WR-CALDESC:Events for Rosetulee
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-Robots-Tag:noindex
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:UTC
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0000
TZOFFSETTO:+0000
TZNAME:UTC
DTSTART:20260101T000000
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
BEGIN:VEVENT
DTSTART;TZID=UTC:20260904T130000
DTEND;TZID=UTC:20260904T233000
DTSTAMP:20260916T161102
CREATED:20260721T091008Z
LAST-MODIFIED:20260824T080737Z
UID:5746-1788526800-1788564600@rosetulee.co.za
SUMMARY:Lente Fees: Barto meets Elandre
DESCRIPTION:Sê totsiens vir die winter en verwelkom die nuwe seisoen by die lekkerste familie-musiekfees van die jaar! \nDis uiteindelik tyd vir korter moue\, warmer sonnetjies\, yskoue drankies en BAIE goeie musiek. \nOp Vrydag\, 4 September\, bring Spring Fest twee van Suid-Afrika se gewildste kunstenaars saam op een verhoog – Barto en Elandré. \n🎤 Op die Verhoog\nBarto is bekend vir sy ongelooflike verhoogenergie\, groot persoonlikheid en treffers wat gehore oral saam laat sing. Hy weet presies hoe om ‘n fees aan die gang te kry en sorg vir ‘n vertoning vol energie\, humor en onvergeetlike oomblikke. \nElandré\, ons eie dinamiese rock- en popster\, bring sy kenmerkende diep stem\, kragtige verhoogteenwoordigheid en al sy grootste treffers na Rosetulee. Van Kleindorpdromer tot sy nuutste musiek – Elandré weet hoe om ‘n gehoor te betower. \n🍹 Die cocktails gaan vloei\, die bier gaan yskoud wees en ons kombuis gaan al jou Rosetulee-gunstelinge bedien. \n🌸 Trek jou mooiste lente-uitrusting aan! Helder kleure\, blomme en vrolike lente-vibes is die tema van die dag. \n👨‍👩‍👧‍👦 Pret vir die Hele Gesin!\nSpring Fest is gemaak vir jonk én oud. \n✔️ Groot kinderspeelarea✔️ Heerlike kos en drinkgoed✔️ Familie-vriendelike atmosfeer✔️ Fantastiese lewendige musiek✔️ Die perfekte manier om die warmer weer te vier \nBring die oumas\, oupas\, kinders\, familie en vriende en kom skep saam herinneringe terwyl ons die lente behoorlik inlui. \n🎟️ Kaartjies: R200 per persoon \n📍 Rosetulee Family Restaurant189 Dirk van der Hoff\, Dalview\, Brakpan📞 084 600 7000 \nMoenie uitmis op een van die grootste familie-musiekgeleenthede van die lente nie!
URL:https://rosetulee.co.za/event/5746/
CATEGORIES:Latest Events
ATTACH;FMTTYPE=image/png:https://rosetulee.co.za/wp-content/uploads/2026/07/Lentefees-Barto-and-Elandre-1920-x-1005-px-Instagram-Post-45-1.png
END:VEVENT
END:VCALENDAR