Tamlyn Wessels 1 Februarie live op stage
Rosetulee 189 Dirk van der Hoff str, Dalview, Brakpan, Gauteng, South AfricaKom geniet n besonderse aand met Groot treffers soos "klein bietjie" en veel meer. Kinders is welkom met n groot speel area en toesig!. Kaartjies slegs R50 per persoon Moet dit nie mis nie!!