4 OKT 2024 APPEL LIVE
Moet dit nie mis nie!! Gaan n baie groot event wees met heerlike atmosfeer. Appel bring al sy nuutste treffers en beloof n aand propvol vermaak
Moet dit nie mis nie!! Gaan n baie groot event wees met heerlike atmosfeer. Appel bring al sy nuutste treffers en beloof n aand propvol vermaak
Koop julle Early Bird kaartjies nou! Kaartjies gaan vinnig uitverkoop en as daar oor is gaan dit teen normale pryse gaan. Dit gaan n GROOT JOL wees met lekker vibes en baie entertainment.
Kom geniet n besonderse aand met Groot treffers soos "klein bietjie" en veel meer. Kinders is welkom met n groot speel area en toesig!. Kaartjies slegs R50 per persoon Moet dit nie mis nie!!
Enjoy this Valentine's with Danny Smoke an his smouldering and energetic live performances, he is currently melting hearts all over South Africa.
Enjoy a romantic candle light 3 course dinner with Danny Smoke and his smouldering and energetic live performances, he is currently melting hearts all over South Africa.
Juan Boucher se shows word elke jaar uitverkoop! Maak gou!! Dit gaan n groot live musiek en kuier aand wees wat die hele gesin saam kan geniet. Hy vertel Suid-Afrikaanse stories met ‘n heserige stem wat beide boeiend en strelend is.
Droomsindroom, gained fame with their energetic hits and songs like 'Hey Sonneblom' and 'Dans Alleen'. Best Drummer! Two brothers with awesome tunes
Kom geniet n besonderse aand met GROOT verwagtinge hier in die OOSRAND! Ons eie Steve Hofmeyr en Liezel Pieters Live 1 Augustus 2025 by Rosetulee in Brakpan!!
Du Plessis Middle Weight championship VS Chimaev Live Screening Sunday Morning served with delicious traditional Wors, Pap & chakalaka stew Amazing Team Spirit and lekker vibes!! Book now for a not to be missed Fight!!
🎤 Juan Boucher Live in Brakpan!Presented by none other than Rosetulee – this December! Join us for an unforgettable evening of music and memories as Juan Boucher takes the stage, joined by the incredible Taye and Len Muller. 📅 Date: 📍 Location: 189 Dirk van der Hoff str, Dalview, Brakpan🎶 A night filled with soulful […]
’n Groot ervaring. ’n Passievolle kunstenaar.Arno Jordaan & Jakkals Vibes - live op stage.
Maak gereed vir 'n aand propvol topklas vertonnings, lekker kos en 'n ongelooflike atmosfeer! **GRATIS TOEGANG VOOR 16:00 R50 Na 16:00 **Tafelbesprekings is beskikbaar op Quicket – bespreek vroeg **Nicholis Louw** is al meer as 20 jaar een van Suid-Afrika se gewildste kunstenaars.Met treffers soos **"Rock Daai Lyfie"** en **"My Hart Is Aan Die Brand"** […]