BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//Rosetulee - ECPv6.14.0//NONSGML v1.0//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-ORIGINAL-URL:https://rosetulee.co.za
X-WR-CALDESC:Events for Rosetulee
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-Robots-Tag:noindex
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:UTC
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0000
TZOFFSETTO:+0000
TZNAME:UTC
DTSTART:20260101T000000
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
BEGIN:VEVENT
DTSTART;TZID=UTC:20260725T150000
DTEND;TZID=UTC:20260725T233000
DTSTAMP:20260916T142749
CREATED:20260415T105716Z
LAST-MODIFIED:20260721T090254Z
UID:5732-1784991600-1785022200@rosetulee.co.za
SUMMARY:Nicholis Louw Live at Rosetulee
DESCRIPTION:Maak gereed vir ‘n aand propvol topklas vertonnings\, lekker kos en ‘n ongelooflike atmosfeer!\n **GRATIS TOEGANG VOOR 16:00\nR50 Na 16:00\n **Tafelbesprekings is beskikbaar op Quicket – bespreek vroeg\n\n **Nicholis Louw** is al meer as 20 jaar een van Suid-Afrika se gewildste kunstenaars.Met treffers soos **”Rock Daai Lyfie”** en **”My Hart Is Aan Die Brand”** weet hy presies hoe om ‘n skare aan die sing en dans te kry. Hy doen jaarliks meer as **100 vertonings** regoor Suid-Afrika en is bekend vir sy energieke verhoogvertonings\, aansteeklike persoonlikheid en natuurlik sy ikoniese stylvolle skoene.\n\n **Pieter Pruis** is een van die opkomende jong kunstenaars waarna almal begin oplet. Met sy vars klank\, passie vir musiek en groeiende aanhang is hy vinnig besig om sy merk in die Afrikaanse musiekbedryf te maak.\n Wanneer die laaste note gespeel is\, vat **DJ Shane** oor! Hierdie legendariese DJ gaan die grootste dans- en partytjie-treffers speel en sorg dat die dansvloer vol bly tot laat.\n\nMoenie hierdie ongelooflike dag misloop nie – drie fantastiese kunstenaars\, heerlike kos\, koue drankies en die beste atmosfeer in die Oos-Rand!\n\n Rosetulee Restaurant\, Brakpan Tafelbesprekings beskikbaar op Quicket **Gratis toegang voor 16:00**\nBring jou familie en vriende\, bespreek jou tafel en kom geniet ‘n dag vol musiek\, dans en goeie herinneringe!
URL:https://rosetulee.co.za/event/nicholis-louw-live-at-rosetulee/
LOCATION:Rosetulee\, 189 Dirk van der Hoff str\, Dalview\, Brakpan\, Gauteng\, 1501\, South Africa
CATEGORIES:Latest Events
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://rosetulee.co.za/wp-content/uploads/2026/04/ChatGPT-Image-Jun-29-2026-10_26_43-AM.jpg
END:VEVENT
END:VCALENDAR